Swedish raw black metal treasure.
Love so much this release and Artist is brilliant.
Great old school Nordic Bm Vibes.
Garsh,raw,hatred and amazing Vocals,brilliant riffs and wonderful gelid atmosphere.
Higly Reccommended.
⚔️🖤⚔️ SANDRA.N.696
Love this. I've barely stopped listening to it for the past couple days. Plodding, nocturnal, magical, bleak... Definitely brings to mind the vibe of Vampires of Black Imperial Blood, although it's very unique. Also love the adventurous bass work on track 3. grahamy
Jy word opgeskep by die triomfantlike hoekpale van die tweede golf, met wringkrag wat jou na jou asem laat snak en nêrens stoom verloor nie. Augustine is ‘n salf, voor jy vind dat die veiligheid ‘n false bodem was wat weggee soos ‘n mal Griek jou aan die hare gryp en die gietswart nag in gallop met banshee geskal. Sanatorium rasper die siel en die res werp jou vysels oor die horison van ‘n swart gat sonder belofte van herbou aan die ander kant. Liminaal en skroefloos. —LD XUL//EXCELSI